SKU:
9780638008401
Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe (Sagteband)
R 216.52
excl
R 249.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Is jy soms onseker oor jou toekoms en jy weet nie of jou drome ’n realiteit gaan word nie? En droom jy ooit oor die regte goed?
Met Leef gefokus wil Johan Smith jongmense wys hoeveel leiding hulle in die Bybel kan kry. Die 365 dagstukke van hierdie dagboek bevestig vir jongmense dat mense selfs in die Bybelse tyd met probleme geworstel het waarmee mense vandag nog worstel, dat hulle ook foute gemaak het of aan hulleself getwyfel het. Die dagboek versterk die boodskap dat alle mense goed genoeg is vir God ten spyte van al hul tekortkominge. Dit bevestig aan jongmense dat hulle altyd bereid moet wees om op te staan vir die Een in wie hulle glo.
Leef gefokus sal lesers aanspoor om God se liefde aan ander te gaan verkondig, en hulle help om ’n uitgebreide “vriendekring” in die Bybel te ontdek.

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638008401
Language : Afrikaans
Author : Johan Smith
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Blue / Navy
Audience : Youth
Page Count : 392
Format : Paperback
Sub Category : Jeug
Size : 220 mm x 150 mm x 20 mm