SKU:
9781431623297
In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)
R 216.52
excl
R 249.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781431623297
Language : Afrikaans
Author : Angus Buchan
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Men
Page Count : 388
Format : Hardcover
Size : 220 mm x 150 mm x 26 mm