SKU: 9781415341803

Hoe Groot Is Ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap (Hardeband)

R 242.61 excl R 279.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.
Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap bevat merk-waardige wetenskap like feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwi teite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante, en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer. Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9781415341803

Language : Afrikaans

Author : Louie Giglio

Publisher : Struik Christian Media

Audience : General

Page Count : 208

Format : Hardcover

Sub Category : Kinders

Size : 203 mm x 152 mm x 25 mm