SKU:
9781415342077
Genesing Vir Elke Vrou: 90 Inspirerende Dagstukkies (Sagteband)
R 147.82
excl
R 169.99 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Genesing Vir Elke Vrou: 90 Inspirerende Dagstukkies (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se dogter in hierdie 90-dae-dagstukkieboek deur die internasionaal-bekende Joyce Meyer.
Genesing vir elke vrou dagstukkies delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel. Haar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar reis na genesing van haar eie siel, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin en wat riglyne in die lewegewende wysheid van die Bybel gevind het nie.
Joyce neem jou op ’n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen. Laat Genesing vir elke vrou dagstukkies jou inspireer op jou pad na die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het!
Verkoopspunte:
• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• Word saam met Genesing vir elke vrou gelees
• Dagstukkies spruit uit skrywer se persoonlike ervaring
• Ideale geskenk vir vroue

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781415342077
Language : Afrikaans
Author : Joyce Meyer
Publisher : Struik Christian Media
Audience : Women
Page Count : 192
Format : Paperback
Sub Category : Vroue
Size : 190 mm x 140 mm x 102 mm