SKU: 9780638010909

Ervaar God se Seën Elke Dag (Hardeband)

R 242.61 excl R 279.00 RRP incl VAT

Ervaar God se Seën Elke Dag (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Voel jy oorweldig, gedreineer en bloot afgesny van die oorvloed wat God belowe? Asof die lewe soms net te veel eise aan jou stel?

Topverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue om met Ervaar God se seën elke dag saam met haar te vertrek op ’n jaar lange reis om God se goedheid en seën te ontdek. Elke week se tema sal jou help om God se goedheid op ’n nuwe manier raak te sien en te ervaar. Die week sluit af met ’n gebed en tyd vir nadenke om hierdie waarhede dieper in jou hart vas te lê.

Kom vind moed, krag, vertroosting, vreugde en blydskap vir elke seisoen van jou lewe by die enigste Een wat waarlik vir jou hoop kan gee.

  • 52 weke ingedeel volgens temas. Daar is oordenkings vir 5 dae van die week, ’n gebed vir dag 6 en geleentheid vir nadenke op dag 7.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Experiencing God’s Blessing Day by Day.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638010909

Short Code : DEV377

Language : Afrikaans

Author : Milanie Vosloo

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 372

Format : Hardcover

Sub Category : Vroue

Size : 190 mm x 150 mm x 23 mm