SKU: 9781431625536

Eenminuut-Oordenkings vir Mans (Sagteband)

R 86.09 excl R 99.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.

Eenminuut-Oordenkings vir Mans (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Voel jy oorweldig en uitgebrand, asof die hele wêreld se laste op jou skouers rus? Dit maak nie saak voor watter probleme jy te staan kom nie, God sal vir jou uitkoms gee. Niks is onmoontlik vir die Een wat die heelal geskep het nie.

Eenminuut-oordenkings vir mans bevat 366 kort oordenkings wat mans sal herinner dat hulle nooit alleen op hul lewenspad is nie. Hy sal altyd by jou wees, vir jou hoop gee en sy liefde elke dag oor jou uitstort. Wanneer jy God ’n prioriteit in jou lewe maak, sal jy elke dag sy leiding en oorvloed ervaar.

• Eenminuut-oordenkings saamgestel uit ’n Pad in die woestyn
• Gerieflike sakpas-grootte
• 368 eenkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-Minute Devotions® for Men

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9781431625536

Short Code : OM097

Language : Afrikaans

Author : Solly Ozrovech

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Men

Page Count : 368

Format : Paperback

Sub Category : Mans

Size : 135 mm x 105 mm x 19 mm