Die Bybel-Oorsig (Sagteband)
Die Bybel-Oorsig (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Het jy al ooit jou Bybel toegemaak en gedink: “Wat het ek nou net gelees?”
Met Die Bybel-oorsig kan ’n mens die hele Bybel chronologies deurlees in een jaar. Elke leesgedeelte het ’n opsomming wat lesers help om die groter prentjie van God se storie te verstaan en te groei in hul begrip van wie God is en hoe Hy deur die hele Skrif heen werk.
Hierdie jaar lange avontuur deur die verhaal van die Skrif sal jou nie net help om die Bybel beter te verstaan nie, maar jou ook help om God beter te leer ken en lief te hê terwyl sy verlossingsplan en liefde vir die mens vir jou al hoe duideliker word.
- ’n Chronologiese leesplan om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees, met insiggewende opsommings oor elke gedeelte vir 365 dae.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Bible Recap.
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638010923
Language : Afrikaans
Author : Tara-Leigh Cobble
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 752
Format : Paperback
Sub Category : Algemeen
Size : 220 mm x 150 mm x 35 mm
