SKU:
9781415323823
Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Kunsleer)
R 216.52
excl
R 249.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Kunsleer) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Suksesvolle leiers word deur die uitdagings wat hulle oorkom gesmee en hul leierskapstog word diukwels deur onverwagte verrassings gekenmerk. John Maxwell se Daaglikse Wysheid vir Leiers is vol wyshede en raad om te versker dat leiers die pas kan volhou. Die 365 dagstukkies is met sorg uit Maxwell se topverkopers oor leierskapontwikkeling gekies. Die toepaslike daaglikse Bybelverse fokus op leierskapkwessies soos sukses, spanwerk en mentorskap. Hierdie nuttige dagstukkieboek sal leiers help om hul kragte te herwin en hul leierskapkennis te versterk om sukses te behaal.
Kenmerke sluit in:
• Nuwe kunsleeromslag
• Sakpas met 'n lint om jou plek aan te dui
• 365 dagstukkies ingedeel in 12 onderwerpe - een per maand
• 180 x 120 mm
• 11-punt lettergrootte
Kenmerke sluit in:
• Nuwe kunsleeromslag
• Sakpas met 'n lint om jou plek aan te dui
• 365 dagstukkies ingedeel in 12 onderwerpe - een per maand
• 180 x 120 mm
• 11-punt lettergrootte
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781415323823
Language : Afrikaans
Author : John C. Maxwell
Publisher : Struik Christian Media
Material : Imitation Leather
Audience : Family
Page Count : 400
Sub Category : Algemeen
Size : 180 mm x 120 mm x 22 mm