SKU:
9781431625529
Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband)
R 86.09
excl
R 99.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Dit is so maklik om in hierdie besige lewe oorweldig te voel. Soms raak ons so gefokus op al die dinge wat van ons verwag word dat dit voel of die lewe bloot om oorlewing gaan. Tog gaan die lewe oor meer as net oorlewing; ons is veronderstel om te floreer en elke dag oorwinnend te leef terwyl ons op God gefokus bly.
Eenminuut-oordenkings: Daaglikse bemoediging vir vroue bied 366 kort en bemoedigende oordenkings wat vroue sal help om opnuut op God te fokus. Wanneer jy herinner word aan God se getrouheid en oneindige liefde sal jy in staat wees om verby jou eie kommer, frustrasie en pyn te kyk en opnuut vreugde en hoop te ontdek.
• Eenminuut-oordenkings saamgestel uit ’n Veilige skuilplek
• Gerieflike sakpas-grootte
• 368 eenkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-Minute Devotions® Daily Moments of Hope

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9781431625529
Short Code : OM094
Language : Afrikaans
Author : Nina Smit
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 368
Format : Paperback
Sub Category : Vroue
Size : 135 mm x 105 mm x 19 mm