SKU:
9781605934358
Bemeester Die Kuns Van Oorlewing In 'n Era Van Chaos (Sagteband)
Shipping calculated at checkout.
Bemeester Die Kuns Van Oorlewing In 'n Era Van Chaos (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ons weet dat ons as Christene geroep is om oorwinnaars te wees – die Evangelie beloof oorwinning en nie slagofferskap nie.
Soms is ons grootste vraag egter nie hoe om te floreer nie, maar bloot hoe om te oorleef.
Die Kerk is in desperate tye gebore. En die boek Jakobus is aan desperate mense geskryf; mense nes ons. Hierdie boek leer ons hoe om die Kuns van Oorlewing te bemeester deur op drie goed
te fokus:
• Verander jou Ingesteldheid
• ’n Hulpbron om voor te vra
• ’n Teologie om te glo
In Bemeester die Kuns van Oorlewing in ’n Era van Chaos breek Chip Ingrim vir ons Jakobus se kragtige leringe oor hoe om te floreer in tye van beproewing, oop. Wanneer ons die regte ingesteldheid het, God se bonatuurlike hulpbron bekom en leer om dinge vanuit sy Goddelike perspektief te beskou, kan ons enige uitdaging vol vertroue aanpak!

Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781605934358
Language : Afrikaans
Author : Chip Ingram
Publisher : Johnsen Inc USA
Audience : General
Page Count : 108
Format : Paperback
Size : 177 mm x 123 mm x 8 mm