SKU: 9780638011401

Ken Jesus As Verlosser Bybelstudie (Sagteband)

R 129.57 excl R 149.00 RRP incl VAT

Ken Jesus As Verlosser Bybelstudie (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Nêrens in die Bybel word Jesus as Verlosser so omvattend beskryf as in die Evangelie van Lukas nie. Die Bybelstudie Ken Jesus as Verlosser ondersoek God se plan van verlossing deur die geskiedenis heen deur te fokus op die geboorte, lewe, dood en opstanding van Jesus Christus.

Ken Jesus as Verlosser deur Tara-Leigh Cobble is ’n Bybelstudie oor 10 weke wat individue of groepe deur die hele Evangelie van Lukas begelei. Dit sluit die volgende in:

  • Daaglikse sessies wat nie te lank is nie.
  • Vrae vir diep nadenke en plek vir antwoorde en notas.
  • Weeklikse uitdagings sodat toegepas kan word wat geleer is.
  • Memorisering van teksverse.

Ongeag van hoeveel keer jy al die Evangelie van Lukas bestudeer het, Ken Jesus as Verlosser bied nuwe geleenthede om die hart van die Evangelie te verken en meer oor God se verlossingsplan te ontdek. Deur konsekwente studie en nadenke kan jy in jou geloof versterk word, in jou begrip van die Skrif groei en die vreugde ervaar om Jesus dieper te ken.

Product Information

Category : Bybelstudie

SKU : 9780638011401

Language : Afrikaans

Author : Tara-Leigh Cobble

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : General

Page Count : 272

Format : Paperback

Sub Category : Algemeen

Size : 245 mm x 170 mm x 15 mm