SKU:
9781431626809
Profesieë Oor Die Eindtyd – 'N Kerngids (Sagteband)
R 191.30
excl
R 220.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Profesieë Oor Die Eindtyd – 'N Kerngids (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Hoe naby is ons aan die eindtyd? As die oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, aardbewings en vals christusse oral om ons jou daaroor laat wonder, is hierdie kerngids vir jou!
Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids hanteer 70 vrae oor die eindtyd wat gereeld gevra word in ’n lesersvriendelike vraag-en-antwoord-formaat. Amir Tsarfati en Barry Stagner gee Skrifgebaseerde antwoorde op vrae wat die 7 grootste temas van profesieë oor die eindtyd aanroer, wat insluit:
• Israel
• die kerk
• die wegraping
• die verdrukking
• die millennium
• die groot wit troon van oordeel
• die hemel
God se Woord bevat al die inligting wat gelowiges oor die eindtyd nodig het. Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids is ’n gebruikersvriendelike hulpbron vir elkeen wat profesieë oor die eindtyd beter wil verstaan.

Product Information
Category : Profesie
SKU : 9781431626809
Language : Afrikaans
Author : Amir Tsarfati,Barry Stagner
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Black
Audience : General
Page Count : 176
Format : Paperback
Size : 216 mm x 140 mm x 10 mm