Please note that due to a high volume of orders, delivery may take up to two weeks. We appreciate your patience and understanding during this busy period.

SKU: 9781431626502

Vrede In Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)

R 103.48 excl R 119.00 RRP incl VAT

Please note that due to a high volume of orders, delivery may take up to two weeks. We appreciate your patience and understanding during this busy period.

Is jy altyd aan die hardloop tussen werk en gesin en vriende, sonder oomblikke van stilword en rus? Dit is ’n seën om voluit te lewe, maar om werklik ons beste lewe te hê, het ons oomblikke van rus nodig.
Vrede in jou hart inkleuboek
laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur, en die verse uit die Woord en aanhalings jou siel voed. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Laat God se vrede oor jou spoel terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.

Product Information

Category : Inkleurboeke

SKU : 9781431626502

Short Code : CLR096

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Blue / Navy

Audience : Women

Page Count : 104

Format : Paperback

Sub Category : Volwasse

Size : 256 mm x 184 mm x 10 mm