SKU: 9781991237156

Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders: 150+ Raaisels, Legkaarte, Blokkiesraaisels SB

R 112.17 excl R 129.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.
Meer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor God en die wetenskap leer.

Die Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders kombineer Bybelse waarhede en wetenskaplike feite om kinders ure lank besig te hou en is 'n gesonde alternatief vir skermtyd.

Die prettige aktiwtieite help kinders om God se skepping op 'n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek 'n verkeidenheid van onderwerpe - van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.

Kenmerke:
• 150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies
• STEM-gebaseerde projekte hou voordele in - dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling
• Helder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou
• 10 punt-lettertipe

Aktiwitiete:
• Doolhowe, raaisels, en logikaspeletjies
• Woordsoeke, blokkiesraaisels, inkleurbladsye en tekenoefeninge
• Eenvoudige wetenskap-eksperimente en -projekte
• Kreatiewe voorstelle om mense in hul gemeenskap en die res van die wêreld te help
• En nog vele meer!

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781991237156

Language : Afrikaans

Author : Louie Giglio,Tama Fortner

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Kids

Page Count : 192

Format : Paperback

Sub Category : Aktiwiteitsboek

Size : 253 mm x 202 mm x 12 mm