SKU:
9780638008418
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
R 164.35
excl
R 189.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God is. Elke dag bevat ’n versameling kernverse uit die Skrif en ’n kort oordenking oor temas soos geestelike groei, wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder. Die gerieflike grootte is ideaal vir jou handsak of jou bedkassie.

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638008418
Short Code : PBD015
Language : Afrikaans
Author : Norma Rossouw
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Teal / Turquoise
Audience : Women
Page Count : 412
Format : Paperback
Sub Category : Vroue
Size : 173 mm x 115 mm x 21 mm