SKU:
9780638010770
365 Dinge Wat Elke Vrou Moet Weet (Sagteband)
R 25.22
excl
R 29.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
365 Dinge Wat Elke Vrou Moet Weet (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Elke vrou het soms woorde van wysheid of inspirasie nodig om haar deur die dag te dra.
365 dinge wat elke vrou moet weet kombineer wysheid, insig en humor om vroue te inspireer en te bemoedig op hul lewenspad. Onderwerpe sluit in:
• Geestelike lewe
• Selfbeeld
• Sukses en mislukking
• Geduld en mislukking
• Om ’n Christelike voorbeeld te stel.
365 dinge wat elke vrou moet weet is die ideale geskenk – of iets om jouself mee te bederf.
• 365 inspirerende aanhalings, gedagtes en teksverse vir vroue.
• 128 bladsye.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 365 Things Every Woman Should Know.

Product Information
Category : Geskenkboeke
SKU : 9780638010770
Short Code : GB318
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 128
Format : Paperback
Sub Category : Vroue
Size : 165 mm x 100 mm x 8 mm