SKU: 9780638008845

Wat Is die Evangelie? (Sagteband)

R 51.30 excl R 59.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.
Baie mense dink omdat God goed is, sal Hy ons aanvaar solank ons goeie lewens lei. Maar die feit is dat niemand van ons goed genoeg is om onskuldig voor God te kan staan nie. Ons almal is sondig en verdien God se ewige straf.

In Wat is die evangelie? verduidelik dr. R.C. Sproul die evangelie – God se goeie nuus vir sondaars soos ons. Ons kan onsself nie red van God se oordeel nie; daarom roep God ons om te vertrou op sy Seun, Jesus Christus, die enigste Een wat ons kan verlos op grond van sy regverdige lewe, sy versoenende kruisdood en sy triomfantlike opstanding.

• Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
• Dit hanteer onderwerpe soos regverdigmaking, vryspraak, die Godheid van Jesus, die Persoon en werk van Jesus, die opstanding van Jesus, versoening, evangelisasie, leerstelling en berou
• ʼn Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel What Is the Gospel?

Product Information

Category : Geestelike Verryking

SKU : 9780638008845

Language : Afrikaans

Author : R.C. Sproul

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Red

Audience : General

Page Count : 120

Format : Paperback

Size : 154 mm x 112 mm x 7 mm