SKU: 9781997464839

Waar Is die Vrede?: Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Smag (Sagteband)

R 25.22 excl R 29.00 RRP incl VAT

Waar Is die Vrede?: Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Smag (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

“Vrede op aarde” is ’n belangrike deel van die Kersboodskap en iets wat ons almal graag wil ervaar, maar dit voel dikwels soos ’n leë belofte. Ons wêreld – en dikwels ook ons lewens en verhoudings – is sonder enige vrede.

In Waar is die vrede? Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Sma wys Sam Chan vir ons waar ons blywende en werklike vrede kan vind. Deur ’n kombinasie van stories waarmee ons almal kan identifiseer en insigte in die Christelike geloof en die Kersverhaal sal ons ontdek hoe vrede moontlik is, ondanks die realiteite van die lewe. Hierdie vrede waarna ons smag, sal ons slegs by Jesus vind.

Product Information

Category : Geestelike Verryking

SKU : 9781997464839

Language : Afrikaans

Author : Sam Chan

Publisher : Struik Christian Media

Audience : General

Page Count : 60

Format : Paperback

Size : 178 mm x 110 mm x 3 mm