SKU:
9781431624195
Spreuke Vir Jou Daaglikse Wandel (Sagteband)
R 42.61
excl
R 49.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Spreuke Vir Jou Daaglikse Wandel (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.
Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.
Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.
Product Information
Category : Geskenkboeke
SKU : 9781431624195
Short Code : GB209
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 128
Format : Paperback
Size : 150 mm x 100 mm x 7 mm