SKU: 9798906411556

Seëninge in Oorvloed Inkleurboek (Sagteband)

R 103.48 excl R 119.00 RRP incl VAT

Seëninge in Oorvloed Inkleurboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Jy is so geliefd!

Word stil by God en word opnuut bewus van die skoonheid van sy skepping en wie Hy jou geskep het om te wees. Die inspirerende illustrasies in Seëninge in oorvloed sal jou help om rus te vind te midde van die daaglikse besigwees. Hierdie inkleurboek sal jou herinner aan wat ’n seën dit is om God se kind te wees.

  • 42 volblad-illustrasies.
  • 8 bladsye met boekmerke, kaartjies en etikette wat ingekleur en uitgeknip kan word.
  • Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
  • Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.

Product Information

Category : Inkleurboeke

SKU : 9798906411556

Short Code : CLR220

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 104

Format : Paperback

Sub Category : Volwasse

Size : 257 mm x 184 mm x 10 mm