SKU:
9781431623181
Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)
R 42.61
excl
R 49.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781431623181
Short Code : KDS731
Language : Afrikaans
Author : Wendy Maartens
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Red
Audience : Kids
Page Count : 80
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar
Size : 205 mm x 165 mm x 5 mm