Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband)
Ouerskap: 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ouerskap, 10 Bybelse Riglyne vir 'n Gelukkig en Gesonde Gesin
Ouerskap vandag is nie maklik nie. Die wêreld verander voortdurend en die uitdagings word al hoe meer. Tog is daar dinge wat nie verander nie. Kinders sal altyd hulle ouers se liefde en leiding nodig hê. Ouers moet dus ’n veilige omgewing skep waarbinne kinders kan floreer, God leer ken en vir die toekoms voorberei word.
In Ouerskap gee Johan Smith 10 riglyne vir ouers om hierdie belangrike taak ’n bietjie makliker te maak. Hy bespreek onder andere kwessies soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.
Dit is moontlik om hierdie reis saam met jou kinders te geniet terwyl jy verantwoordelike, Godvresende volwassenes grootmaak.
- 10 praktiese riglyne soos dissipline, kommunikasie, konflik, tyd saam deurbring, tegnologie en hoe om jou kinders van God te leer.
Product Information
Category : Gesin & Ouerskap
SKU : 9780638010947
Language : Afrikaans
Author : Johan Smith
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 128
Format : Paperback
Size : 180 mm x 125 mm x 8 mm
