SKU: 9780638011333

Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes (Sagteband)

R 112.17 excl R 129.00 RRP incl VAT

Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Soms is die lewe so ’n gejaag, met afsprake en prioriteite en móét-doen-dinge wat jou dagboek vol en jou ure min maak. Te midde van hierdie gewoel smag jou siel na heilige stilword-oomblikke by God.

Hierdie Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes help jou om weer vrede te vind by God. Elke bladsy bied tonele van stilte en rus, soos die natuur en selfs stil hoekies in die huis en tuin. Soos jy inkleur, word jou gemoed rustig, en kan jy weer God se kalm teenwoordigheid by jou ervaar.

Tel jou potlode op, word rustig en ontmoet God in die vrede wat jy so nodig het.

  • 50 volblad-illustrasies.
  • 12 bladsye met boekmerke, kaartjies en etikette wat ingekleur kan word.
  • Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
  • Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
  • Sagteband.
  • 128 eenkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Meet God in the Stillness.

Product Information

Category : Inkleurboeke

SKU : 9780638011333

Short Code : CLR209

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 128

Format : Paperback

Sub Category : Volwasse

Size : 280 mm x 215 mm x 13 mm