SKU:
9781431626618
My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Dogtertjies (Hardeband)
R 86.09
excl
R 99.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Dogtertjies (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir haar hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

Product Information
Category : Gesin & Ouerskap
SKU : 9781431626618
Short Code : MBB020
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Purple / Lavender
Audience : Family
Page Count : 64
Format : Hardcover
Size : 272 mm x 243 mm x 9 mm