SKU:
9780638010152
Mini-Oordenkings: Klassieke Dagstukke Deur Charles Spurgeon (Sagteband)
R 51.30
excl
R 59.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Mini-Oordenkings: Klassieke Dagstukke Deur Charles Spurgeon (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Wil jy jou geestelike groei versterk met kragtige waarhede uit die Woord? Mini-oordenkings: Klassieke dagstukke deur Charles Spurgeon is net die regte hulpmiddel.
Hierdie versameling van 180 kort, klassieke oordenkings dra diepgaande Bybelse waarhede op ’n eenvoudige en verstaanbare manier oor. Elke inspirerende oordenking het ’n relevante vers uit die Skrif. Temas wat fokus op doel, vreugde, diens en gemeenskap, help elke leser om stil te word, na te dink en enige tyd en enige plek tyd saam met God deur te bring.
• 180 kort oordenkings
• Handige sakpas-grootte
• 184 eenkleur-bladsye
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Classic Devotions by Charles Spurgeon.

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638010152
Short Code : MD029
Language : Afrikaans
Author : Charles H. Spurgeon
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 184
Format : Paperback
Sub Category : Algemeen
Size : 152 mm x 107 mm x 10 mm