Lig van die Wêreld Jesus se Wonderwerke Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Lig van die Wêreld Jesus se Wonderwerke Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Is jy op soek na ’n aktiwiteitsboek met ’n Christelike tema vir jou laerskoolkind?
Kinders tussen 5 en 8 sal dit geniet om illustrasies in te kleur uit die animasiefliek Light of the World, asook baie ander prettige aktiwiteite te voltooi met Jesus se wonderwerke as tema.
Lig van die wêreld: Jesus se wonderwerke inkleur- en aktiwiteitsboek bevat:
- 50 inkleurbladsye wat fokus op Jesus se wonderwerke uit geliefde Bybelstories
- vind die pad
- hoe om te teken
- woordsoektogte
- soek die verskille
Hierdie Christelike aktiwiteitsboek vir kinders tussen 5 en 8 bied ’n prettige en kreatiewe manier om kennis te maak met die evangelie en lewe van Jesus.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638011036
Short Code : KDS963
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 104
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar
Size : 280 mm x 215 mm x 10 mm
