SKU: 9780638011043

Lig van die Wêreld Jesus se Vriende Inkleur- en Aktiwiteitsboek (Sagteband)

R 42.61 excl R 49.00 RRP incl VAT

Is jy op soek na ’n aktiwiteitsboek met ’n Christelike tema vir jou kind?

Kinders tussen 5 en 8 sal dit geniet om illustrasies in te kleur uit die animasiefliek Light of the World, asook baie ander prettige aktiwiteite te voltooi met Jesus se vriende as tema.

Lig van die wêreld: Jesus se vriende inkleur- en aktiwiteitsboek bevat:

  • 50 inkleurbladsye wat fokus op Jesus se vriende uit geliefde Bybelstories
  • vind die pad
  • hoe om te teken
  • woordsoektogte
  • soek die verskille

Hierdie Christelike aktiwiteitsboek vir kinders bied ’n prettige en kreatiewe manier vir kinders om kennis te maak met die evangelie en lewe van Jesus.

Ook beskikbaar in Engels as Light of the World: Friends of Jesus Coloring and Activity Book.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638011043

Short Code : KDS965

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Kids

Page Count : 104

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar

Size : 280 mm x 215 mm x 6 mm