Klein Beertjie Volg die Leier (Sagteband)
Klein Beertjie Volg die Leier (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
In ’n wêreld propvol vals leiers kan dit baie moeilik wees om te weet wie ons moet volg.
In Klein Beertjie volg die Leier ontdek Klein Beertjie dat sy vriend Eddie nie altyd ’n wyse leier is nie. Wanneer Klein Beertjie die storie hoor van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11), leer hy dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!
Klein Beertjie volg die Leier leer 3- tot 6-jariges om hul oë op die enigste Leier te hou wat hulle nooit sal teleurstel nie – Jesus.
- Vertel die storie van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11).
- Help 3- tot 6-jariges verstaan dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en Jesus is die beste leier van almal!
- 24 volkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Follows the Leader.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638010862
Short Code : KDS980
Language : Afrikaans
Author : Bob Hartman
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 24
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm
