SKU:
9780638010466
In Genade en Dankbaarheid (Hardeband)
R 242.61
excl
R 279.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
In Genade en Dankbaarheid (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die geheim tot ’n gelukkige lewe is om met dankbaarheid te leef. Ontdek opnuut God se genade en kweek dankbaarheid in jou lewe namate jy leer om op God se oorvloedige seën in jou lewe te fokus.
Ontdek die wonder van God se genade met die 366 dagstukke van In genade en dankbaarheid. Elke dag bevat ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking deur Carolyn Larsen en vrae om oor na te dink. Hierdie dagstukke sal jou hart met genade vul wanneer jy die seën van God se liefde, vreugde en hoop in jou lewe herken.
• 366 oordenkings.
• Elke dag het ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking en vrae vir nadenke
• Hardeband.
• 388 tweekleur bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Gift of Grace and Gratitude.

Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638010466
Short Code : DEV331
Language : Afrikaans
Author : Carolyn Larsen
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 388
Format : Hardcover
Sub Category : Vroue
Size : 190 mm x 150 mm x 24 mm