SKU:
9780638008463
Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het (Sagteband)
R 60.00
excl
R 69.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Begin hierdie jaar ’n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories saam en onthou hoe nodig ons ’n Verlosser het – en hoe wonderlik dit is dat Hy aarde toe gekom het!
Hoekom Jesus gekom het: 25 Bybelstories oor waarom God sy Seun gestuur het neem jou en jou gesin op ’n pragtige, chronologiese reis deur antieke verhale wat God se belofte volg om Jesus, ons Verlosser, te stuur. Elkeen van die 25 Bybelstories begin met ’n kernvers en sluit af met ’n vraag wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.
• 25 Bybelstories vir kinders tussen 6 en 10 wat God se belofte volg om ’n Verlosser te stuur.
• Elkeen van die Bybelstories het ’n kernvers en vrae wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.
• 64 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Why Jesus came.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638008463
Short Code : KDS832
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Multi Color
Audience : Kids
Page Count : 64
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 6-10 Jaar
Size : 254 mm x 203 mm x 6 mm