SKU: 9780638011241

Hoe om Jou Lewe te Verwoes voor Jy 16 Is Hersiene Uitgawe (Sagteband)

R 86.09 excl R 99.00 RRP incl VAT

Hoe om Jou Lewe te Verwoes voor Jy 16 Is Hersiene Uitgawe (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

As volwassenes soms sukkel om kop te hou, wat van ons jongmense? Hulle word uit alle oorde gebombardeer met superryk, superbekende en supersexy plastiekbeelde. Maar hulle besef nie altyd hoe vals hierdie beelde is nie, en streef dan – dikwels op vernietigende wyse – daarna om soos minder as 2% van die wêreldbevolking te lyk en op te tree.

Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is is daarom ’n móét vir elke jongmens, ouer, onderwyser en jeugwerker. Johan Smith bespreek onder andere selfdood, die misbruik van tegnologie, drank, dwelms, eetversteurings, okkultisme en pornografie – net ’n paar van die 15 dinge wat régtig jou lewe kan verwoes.

Dié hersiene uitgawe van Hoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is bevat nuwe statistiek en ook besprekingsvrae wat tieners self kan deurwerk en wat van onskatbare waarde vir jeugleiers sal wees.

  • Gewilde skrywer met jare se ervaring in jeugwerk.
  • Besprekingsvrae aan die einde van elke hoofstuk.

Product Information

Category : Christelike Leefwyse

SKU : 9780638011241

Language : Afrikaans

Author : Johan Smith

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Youth

Page Count : 136

Format : Paperback

Sub Category : Jeug

Size : 210 mm x 148 mm x 9 mm