SKU:
9780638003512
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament (Sagteband)
R 138.26
excl
R 159.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament
’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 30 klassieke verhale uit die Ou Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!
’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.
Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.
• 30 stories uit die Ou Testament, soos Noag en die ark, Moses, Rut en Naomi, Jona en die vis, en Daniël in die leeukuil.
• ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat pas by die storie.
• 208 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hey-O Stories of the Bible Old Testament.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638003512
Short Code : KDS903
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 208
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar
Size : 215 mm x 178 mm x 13 mm