SKU:
9780638003536
Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament (Sagteband)
R 138.26
excl
R 159.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament
’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 37 klassieke verhale uit die Nuwe Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!
’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.
Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.
• 37 stories uit die Nuwe Testament, soos Jesus se geboorte, Johannes die Doper, die Ons Vader-gebed, Jesus gee meer as 5 000 mense kos, Saggeus, en Saulus word ’n gelowige.
• ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat pas by die storie.
• 188 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Hey-O Stories of the Bible New Testament.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638003536
Short Code : KDS905
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 188
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar
Size : 215 mm x 178 mm x 13 mm