Geloof vir ’n Tyd soos Hierdie Bybelstudie (Sagteband)
Geloof vir ’n Tyd soos Hierdie Bybelstudie (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
“’n Liggaam wat nie asemhaal nie, is ’n lyk. So is geloof wat nie dade word nie, ook dood.” So verduidelik Jakobus 2:26 die kern van dié boek. Jakobus maak seker gelowiges wéét: Jou geloof is nie iets op papier of bloot ’n stel reëls nie. Dit lewe in jou en laat jou lewe.
Johan Smit skets in Geloof vir ’n tyd soos hierdie ’n prentjie vir die hedendaagse leser van wie Jakobus was en hoe hy die Joodse Christene, wat in die tradisie van die Ou Testament grootgeword het, teen wettiesheid en vormgodsdiens wou waarsku. Die 7 studies in hierdie Bybelstudie fokus op temas soos beproewing en blydskap, woorde en dade, versoekings en die vrug van wysheid.
Die Bybelstudie kan gebruik word deur individue en kleingroepe. Die volledige Bybelteks van Jakobus is ook ingesluit.
Product Information
Category : Bybelstudie
SKU : 9780638011166
Language : Afrikaans
Author : Johan Smit
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 96
Format : Paperback
Sub Category : Algemeen
Size : 210 mm x 148 mm x 8 mm
