SKU:
9781415340554
Eerste Bybel Vir Kleingoed (Kartonboekie)
R 199.13
excl
R 229.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Eerste Bybel Vir Kleingoed (Kartonboekie) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Eerste Bybel vir kleingoed bevat van die bekendste Bybelverhale, pragtig geillustreer, wat God bladsy vir bladsy aan kleingoed bekend sal stel. Dit sal kleingoed help om die eerste treë in hul geloof te neem en om die God te leer ken wat hulle liefhet! Kleingoed sal dit geniet om na die mense en diere in die kleurvolle kunswerk op elke bladsy te kyk, wat dit die perfekte keuse maak as jou baba se eerste Bybel!
• Vir 0- tot 3-jariges
• Vir 0- tot 3-jariges
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781415340554
Language : Afrikaans
Author : Honor Ayres,Sally Ann Wright
Publisher : Struik Christian Media
Color : Blue / Navy
Audience : Kids
Page Count : 28
Format : Board Book
Sub Category : Kinders / Algemeen
Size : 176 mm x 176 mm x 22 mm