{"product_id":"word-stil-by-god-grootdruk-hardeband","title":"Word Stil by God Grootdruk (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVoel jy oorweldig en geestelik dors? Smag jy daarna om God se teenwoordigheid as ’n groter werklikheid in jou lewe te ervaar? Die antwoord is nie om meer godsdienstig te lewe nie; die antwoord is om te bou aan jou verhouding met God deur tyd is sy teenwoordigheid deur te bring.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie 366 grootdruk-dagstukke deur bekende evangelis Angus Buchan in \u003cb\u003e\u003ci\u003eWord stil by God\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou help om nader aan God te leef en Hom op ’n egte en persoonlike manier te leer ken. Die sleutelverse en praktiese oordenkings sal jou help om ’n innige verhouding met die Skepper van die heelal te vestig terwyl jy sy teenwoordigheid al hoe dieper in jou lewe ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e366 grootdruk-dagstukke deur Angus Buchan.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband met merklint.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Abiding in God’s Presence.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51313450058023,"sku":"9780638010893","price":242.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010893_front.jpg?v=1779091872","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/word-stil-by-god-grootdruk-hardeband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}