{"product_id":"wie-is-ek-en-waarom-maak-ek-saak-sagteband","title":"Wie Is Ek en Waarom Maak Ek Saak? (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSoos kinders ouer word, word hulle met baie vrae oor hulself en hul geloof gekonfronteer: Wie is ek? Waar pas ek in? Is ek ooit goed genoeg? Wat dink ander mense van my? Wat dink God van my?\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eChris Morphew help 8- tot 12-jariges al vir meer as tien jaar om antwoorde op hierdie vrae te ontdek. \u003ci\u003eWie is ek en waarom maak ek saak?\u003c\/i\u003e is propvol praktiese riglyne en raad om kinders te herinner aan wat God oor hulle sê, dat hulle volgens sy beeld gemaak is en kosbaar is vir Hom.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eJong lesers sal maklik identifiseer met die verhale en voorbeelde in \u003ci\u003eWie is ek en waarom maak ek saak?\u003c\/i\u003e Hierdie boek sal hulle help om vrees en onsekerheid te vervang met geloof en selfvertroue, en hulle begelei om hulle eiewaarde in God te ontdek. Hulle sal ook aangemoedig word om werklik in hulle geloof te groei terwyl hulle elke dag saam met Jesus stap.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eInspirasie vir 8- tot 12-jariges om hulle eiewaarde te ontdek in wie God sê hulle is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eWho Am I and Why Do I Matter?\u003c\/i\u003e\n\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50945676902695,"sku":"9781997464440","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464440_front.jpg?v=1780069760","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/wie-is-ek-en-waarom-maak-ek-saak-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}