{"product_id":"weet-wie-jy-is-sagteband","title":"Wéét Wie Jy Is (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntek jou ware identiteit in Christus en leef jou doel uit\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eBaie gelowiges leef dikwels ten spyte van hulle geloof in God sonder ware sekerheid. Hulle is besig sonder ’n doel en onseker oor waar hul identiteit lê.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eWéét wie jy is \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eneem Rudi Muller gelowiges terug na die kern: Ons identiteit in Christus. Wanneer ons seker is van ons identiteit en God se beheer in ons lewe, kan ons ons roeping vreesloos uitleef.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eRudi Muller lei gelowiges deur Bybelse waarhede, persoonlike ervarings en bevestiging uit die Skrif om die antwoord te ontdek op die twee kernvrae in lewe: Wié is jy, en aan Wié behoort jy? En saam ontdek julle die wonderlike waarheid: Jou identiteit lê in God, Hy bemagtig jou en stuur jou, Hy is in beheer van waar Hy jou geplaas het en Hy maak jou sterk om ander van Hom te vertel.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIdentiteit en geloof is nie ’n abstrakte idee nie. Dit is ’n waarheid wat ons leef. Dit is die vreugde om te weet jou lewe maak saak omdat jy aan God behoort.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52457757540647,"sku":"9780638011531","price":51.3,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011531_front.jpg?v=1793280238","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/weet-wie-jy-is-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}