{"product_id":"waar-is-die-vrede-hoe-kersfees-die-kalmte-bring-waarna-ons-smag-sagteband","title":"Waar Is die Vrede?: Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Smag (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e“Vrede op aarde” is ’n belangrike deel van die Kersboodskap en iets wat ons almal graag wil ervaar, maar dit voel dikwels soos ’n leë belofte. Ons wêreld – en dikwels ook ons lewens en verhoudings – is sonder enige vrede.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003cb\u003e\u003ci\u003eWaar is die vrede? Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Sma\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e wys Sam Chan vir ons waar ons blywende en werklike vrede kan vind. Deur ’n kombinasie van stories waarmee ons almal kan identifiseer en insigte in die Christelike geloof en die Kersverhaal sal ons ontdek hoe vrede moontlik is, ondanks die realiteite van die lewe. Hierdie vrede waarna ons smag, sal ons slegs by Jesus vind.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51513537593639,"sku":"9781997464839","price":25.22,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781997464839_front.jpg?v=1781694520","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/waar-is-die-vrede-hoe-kersfees-die-kalmte-bring-waarna-ons-smag-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}