{"product_id":"veg-teen-satan-sagteband","title":"Veg teen Satan (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eAs jy ’n opregte gelowige is, haat Satan jou omdat jy ’n beelddraer van Christus is. Hy is ’n listige, intelligente vyand wat jou soos koring wil sif. Elke volgeling van Jesus is betrokke in ’n hewige stryd tussen die koninkryk van die duisternis en die Here Jesus se koninkryk. Ons onderskat dikwels die erns van hierdie stryd, en dit maak ons kwesbaar vir Satan se geslepe en aanhoudende aanvalle.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eVeg teen Satan\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bied ’n nugter perspektief op hierdie noodsaaklike onderwerp. Dit werp lig op Satan se persoonlikheid, strategieë, swakhede en finale neerlaag op Golgota, terwyl dit jou toerus met die geestelike wapens wat nodig is om hom te weerstaan. Elke hoofstuk bevat ook vrae vir nadenke en bespreking. Dit is ’n boek wat jou bemagtig om die duiwel gelowig teen te staan deur ’n lewe wat vrug dra en die waarheid verkondig.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eElke hoofstuk eindig met vrae vir nadenke en bespreking.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eFighting Satan\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51975372734759,"sku":"9780638011265","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011265_front.jpg?v=1788257587","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/veg-teen-satan-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}