{"product_id":"tel-jou-seeninge-sagteband","title":"Tel Jou Seëninge (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eWanneer die lewe deurmekaar voel en jou wil-wil oorweldig, is dit goed om aan God se seëninge en liefde herinner te word. Dit maak nie saak wat rondom ons gebeur nie, God bly goed en in beheer van alles. Hy seën jou steeds met sy liefde, teenwoordigheid, vergifnis, verlossing en soveel meer.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eTel jou seëninge \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis ’n kreatiewe inkleur-gebedsjoernaal wat vir jou die spasie bied om na te dink oor God se oorvloedige seën en liefde in jou lewe.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eJy sal opnuut aan God se seëninge en sorg herinner word deur:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003einkleurbladsye en inspirerende aanhalings oor God se seëninge.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003espesiaal ontwerpte teksverse oor seëninge om in te kleur.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eTel jou seëninge\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou bemoedig en van jou laste laat vergeet terwyl jy op jou seëninge fokus en die Here op ’n kreatiewe manier dank vir alles wat Hy vir jou gedoen het.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003einkleurbladsye wat deur ’n inspirerende aanhaling oor God se seëning aangevul word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003espesiaal ontwerpte teksverse oor seëning om in te kleur.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003ePlek om jou eie gedagtes neer te skryf om jou aan God se seëninge te herinner.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e128 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Too Blessed To Be Stressed.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51718947930407,"sku":"9780638010916","price":77.39,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638010916_front.jpg?v=1785168660","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/tel-jou-seeninge-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}