{"product_id":"stilword-oomblikke-saam-met-god-vir-vroue-hardeband","title":"Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVroue moet soveel rolle balanseer, van die grootmaak van kinders en die bou van loopbane tot omsien na hulleself. Wanneer die lewe besig raak en almal iets van jou verwag, is dit maklik om te vergeet dat God in beheer is.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie Skrifgedeeltes en dagstukke van \u003ci\u003eStilword-oomblikke saam met God vir vroue\u003c\/i\u003e bied ’n sagte rusplek. Hier vind jy God se wysheid vir jou verhoudings, sy vertroosting vir jou gesin, sy vrede vir jou werk en sy leiding in elke uitdaging wat oor jou pad kom.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie dagstukke is die perfekte metgesel vir elke vrou se daaglikse wandel met Christus.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e365 dagstukke wat vroue God se wysheid, vertroosting, vrede en leiding bied.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband met merklint.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e388 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eQuiet Time with God for Women\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51126154199335,"sku":"9780638011098","price":242.61,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011098_front.jpg?v=1780873106","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/stilword-oomblikke-saam-met-god-vir-vroue-hardeband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}