{"product_id":"seeninge-in-oorvloed-inkleurboek-sagteband","title":"Seëninge in Oorvloed Inkleurboek (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eJy is so geliefd!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWord stil by God en word opnuut bewus van die skoonheid van sy skepping en wie Hy jou geskep het om te wees. Die inspirerende illustrasies in \u003cb\u003e\u003ci\u003eSeëninge in oorvloed\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou help om rus te vind te midde van die daaglikse besigwees. Hierdie inkleurboek sal jou herinner aan wat ’n seën dit is om God se kind te wees.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e \u003cli\u003e42 volblad-illustrasies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e8 bladsye met boekmerke, kaartjies en etikette wat ingekleur en uitgeknip kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e  \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52566659465511,"sku":"9798906411556","price":103.48,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9798906411556_front.jpg?v=1794240610","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/seeninge-in-oorvloed-inkleurboek-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}