{"product_id":"ontmoet-god-in-die-stilte-inkleurboek-vir-volwassenes-sagteband","title":"Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eSoms is die lewe so ’n gejaag, met afsprake en prioriteite en móét-doen-dinge wat jou dagboek vol en jou ure min maak. Te midde van hierdie gewoel smag jou siel na heilige stilword-oomblikke by God.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eHierdie \u003cb\u003e\u003ci\u003eOntmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e help jou om weer vrede te vind by God. Elke bladsy bied tonele van stilte en rus, soos die natuur en selfs stil hoekies in die huis en tuin. Soos jy inkleur, word jou gemoed rustig, en kan jy weer God se kalm teenwoordigheid by jou ervaar.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eTel jou potlode op, word rustig en ontmoet God in die vrede wat jy so nodig het.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e50 volblad-illustrasies.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e12 bladsye met boekmerke, kaartjies en etikette wat ingekleur kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eDik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGeperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eSagteband.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e128 eenkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eMeet God in the Stillness\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51366291931431,"sku":"9780638011333","price":112.17,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011333_front.jpg?v=1780310134","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/ontmoet-god-in-die-stilte-inkleurboek-vir-volwassenes-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}