{"product_id":"nlv-sagteband-my-kreatiewe-bybel-vir-kinders","title":"NLV Sagteband My Kreatiewe Bybel vir Kinders","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy kreatiewe Bybel vir kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is spesiaal geskep om kreatiwiteit aan te moedig en ’n liefde vir God te kweek in die harte van 8- tot 12-jariges.\u003cbr\u003e Hierdie Bybel bevat die volledige teks van die gewilde \u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e, gekombineer met verse om in te kleur, oordenkings, onthouverse om te memoriseer en nadink-vrae wat God se Woord op ’n opwindende manier ontsluit. Die hoëkwaliteit Bybelpapier en tweekleur-drukwerk (blou en swart) maak dit ’n pragtige Bybel vir ’n seun of dogter.\u003cbr\u003e Vestig die vreugde en waarde van Bybel lees in die harte van jong kinders sodat hulle ’n verhouding met God kan bou en waardevolle waarhede in die Skrif kan ontdek – en dit deel kan maak van hulle lewe. \u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e8.65 punt lettergrootte met tweekleur-drukwerk (blou en swart), en breë kantruimtes wat genoeg plek laat vir kreatief wees.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eMeer as 400 ontwerpte verse.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e290 oordenkings oor God se Woord.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e140 vrae vir nadenke sodat kinders die Bybelse waarhede in hulle eie lewens kan toepas.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKort feite oor elke Bybelboek.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e80 onthouverse vir maklike memorisering.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eVerpakking: \"Sleeve\".\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51352182980903,"sku":"9780638011357","price":433.91,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011357_front.jpg?v=1778621204","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/nlv-sagteband-my-kreatiewe-bybel-vir-kinders","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}