{"product_id":"nlv-my-kreatiewe-joernaal-bybel-hardeband-kunsleer-kleurvolle-blomme","title":"NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Hardeband Kunsleer, Kleurvolle Blomme","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntdek die vreugde van kreatiewe stilword by God! \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy kreatiewe Joernaal-Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e bevat die volledige teks van die \u003ci\u003eNuwe Lewende Vertaling\u003c\/i\u003e en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word. Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVolledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBreë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOngeveer 400 woordkuns-teksverse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIndeks van woordkuns-teksverse\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eKunsleer Hardeband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eGoudgerand\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52308036321575,"sku":"9780638011616","price":607.83,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011616_front.jpg?v=1791878190","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/nlv-my-kreatiewe-joernaal-bybel-hardeband-kunsleer-kleurvolle-blomme","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}