{"product_id":"nlv-blou-roomkleurige-kunsleer-my-kreatiewe-joernaal-bybel","title":"NLV Blou \u0026 Roomkleurige Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eOntdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met \u003cb\u003e\u003ci\u003eMy kreatiewe Joernaal-Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.\u003cbr\u003eMet hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.\u003cbr\u003eDie volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eLesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBreë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOngeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eIndeks van woordkuns-teksverse\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy kreatiewe Joernaal-Bybel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52308023410983,"sku":"9781431614974","price":608.69,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431614974_front.jpg?v=1791877808","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/nlv-blou-roomkleurige-kunsleer-my-kreatiewe-joernaal-bybel","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}