{"product_id":"my-gebedsjoernaal-sagteband","title":"My Gebedsjoernaal (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003e’n 120-dag-joernaal wat lesers sal help om die krag van gebed te ervaar en nader aan God te beweeg. Hierdie unieke gebedsjoernaal vir vroue bied die volgende:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eDie ACTS-metode waarvolgens hulle kan bid: Adoration\/aanbidding, Confession\/belydenis, Thanksgiving\/dankbetuiging and Supplication\/smeking.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRuimte om daagliks teksverse, gebede vir haarself en ander, asook spesifieke gebedsversoeke neer te skryf.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eRuimte om dank- en lofgebede vir God neer te skryf.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy gebedsjoernaal\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal vroue versterk in hulle stiltetyd, hulle help om meer doelbewus te bid en ’n hegter verhouding met God te ontwikkel. Dit is ideaal vir Bybelstudie en persoonlike aanbidding.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52146835751207,"sku":"9781431622641","price":77.39,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9781431622641_front.jpg?v=1790504068","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/my-gebedsjoernaal-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}