{"product_id":"my-gebedsjoernaal-in-kleur-sagteband","title":"My Gebedsjoernaal in Kleur (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eBring tyd deur saam met God met hierdie spesiale gebedsjoernaal. Vind ’n stil plek waar jy kan bid, rustig kan nadink en die pragtige illustrasies kan inkleur.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie aanmoedigings tot gebed help jou om jou hart voor God oop te maak en nader aan Hom te groei terwyl jy die ontwerpte verse inkleur.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eMy Gebedsjoernaal – In Kleur \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebevat oorgenoeg plek om jou persoonlike gebede, gedagtes en dankbaarheid teenoor God neer te skryf.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eMy Coloring Prayer Journal\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52638714233127,"sku":"9798906411532","price":77.39,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9798906411532_front.jpg?v=1795097434","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/my-gebedsjoernaal-in-kleur-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}