{"product_id":"kragtige-gebede-vir-die-vrou-van-vandag-gebedeboek-hersiene-uitgawe-sagteband","title":"Kragtige Gebede vir die Vrou van Vandag Gebedeboek Hersiene Uitgawe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eAs ons werklik naby aan die Here wil leef, moet gebed deel wees van elke oomblik van ons dag. Die 60 kort gebede deur Stormie Omartian is die ideale hulpmiddel om jou op die pad van kragtige gebed te begelei.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKragtige gebede vir die vrou van vandag \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ewil elke vrou help om geestelik dieper geanker te wees en haar herinner aan wie sy in die Here is. Elke gebed fokus op ’n spesifieke onderwerp wat vir vroue belangrik is, soos heiligheid, gesondheid, werk, verhoudings en emosies. \u003cb\u003e\u003ci\u003eKragtige gebede vir die vrou van vandag\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e sal jou dag vir dag herinner aan hierdie belangrike dinge en jou aanspoor om dit in gebed aan God op te dra.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie sakpas-formaat maak dit ideaal om mee te reis, in ’n handsak of tas te sit of om langs die bed te hou om soggens en saans daaruit te lees.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"Christian Art Distributors","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52191296848167,"sku":"9780638011272","price":33.91,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0780\/0569\/8855\/files\/9780638011272_front.jpg?v=1790612131","url":"https:\/\/christianart.co.za\/products\/kragtige-gebede-vir-die-vrou-van-vandag-gebedeboek-hersiene-uitgawe-sagteband","provider":"Christian Art Distributors","version":"1.0","type":"link"}